Terblanche Troue
Bianca
&
Nico

R S V P
U word hartlik verwelkom om die naweek saam met ons te geniet. Ons wil graag ons familie en vriende nooi om oor te slaap by die oord om dit 'n fees te maak soos almal dit goed ken. 

Ja!  Daar sal Kos, Musiek, Geselskap en natuurlik 'n kontant kroeg wees.

Ons weet dat dit tradisie is om geskenke vir die trou paartjie te gee, maar al wat ons graag benodig is julle liefde en teenwoordigheid by die troue. 

Indien julle voel julle wil steeds ietsie klein skenk sal 'n geldjie altyd waardeer word.

Ongelukkig is ons steeds in 'n covid era. Daarom is dit belangrik dat almal beskerm is by die troue, omdat maskers nie nodig gaan wees nie.  Ons vra dat alle gaste seker maak hulle het die inenting gekry het.

Verloop van die dag
March 12, 2022
Saturday
2:00pm MOUNT AMNZI INKLOK TYD
Spesifiseer dat U by Terblanche Troue gaan wees
3:30pm TERBLANCHE TROUE
Gaste beweeg na kapel vir 4:00pm Troue
4:30pm TROU PAARTJIE FOTOS
Gaste word genooi om 'n drankie en fotos saam met die trou paartjie te geniet.
5:30pm FEES
Almal beweeg na die onthaal area, waar die fees sal begin.
Aandete sal bedien word, met musiek en lekker geselskap.
'n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Accommodation options
Ons nooi julle uit om oor te slaap by Mount Amanzi sodat ons die Saterdagaand behoorlik te kan vier.  Die trou-paartjie en ouers sal vanaf die Vrydag by die venue wees indien julle die fees vroeer wil  begin.

Mount Amanzi

Will you attend this event?



Decline Accept
Add guest




Your contact information
Please provide your contact information (will only be visible to the organizer).
Submit RSVP
This is a private event for registered guests only.
Your names have not been recognized.You cannot RSVP.
Adres
Mount Amanzi, Hartbeespoort, South Africa
Navrae?
Bianca : 078 572 6373
Surette: 082 647 0832